Tuesday, 29 April 2025

beet en lemoen



6 porsies 

9 klein vars bete 
 Die skil van een lemoen
15 ml mielie blom 
250ml lemoen sap 
15 ml margarien 
15 ml suurlemoensap
Sout 
5 ml droe roosmaryn 


Kook die beet vir 45 min lank of tot sag in genoeg kookende water om dit te bedek rasper die skil van die lemoen in tussen baie dun af dreineer die beet skil en sny in baie dun skyfies meng die mielie blom en lemoen sap smelt margarien en roer die mielieblommengsel  daarby roer tot dik en helder . Voeg die beet en sout na smaak gerasperde lemoen skil en roosmaryn by en kook 3-4 min lank tot sag bedien warm

pizza chips

Satisfy Your Snack Cravings with 2-Ingredient Pizza Chips Ingredients:   Cheese, Pepperoni   Directions:   1. Preheat the oven to 400°F (200...