Monday, 25 August 2025

marshmellow tert



1 blik kondensmelk
125ml suurlemoensap
250ml room styfgeklits
25 marshmallows in stukkies gesny
1blik (410g) pynappelstukke
1 pak tennis biskuitjies
125ml gesmelte botter

Maak die koekies fyn en meng met die gesmelte botter en lĂȘ ‘n gesmeerde tertbak uit, verkoel.
Meng die kondensmelk en suurlemoensap tot dik. Voeg die pynappels en marshmallows by en meng, vou die styfgeklitste room in. Gooi in tertkors en laat ten minste 3 ure verkoel en stol.

ube dessert jar

if you love dessert then this is one you would wanna try and make for your friends and family it looks yummy everyone would want...