4 porsies
2kg varkribbetjies
Vir die sous
1klein ui
1 huisie knoffel
100 ml botter
250ml water
50ml asyn
5ml mostert pooier
20ml strooisuiker
7ml sout
10ml rissiepoeier
Rooi peper
10 ml worcestersous
2ml tabascosous
5ml swartpeper
5ml paprika
Plaas die ribbetjies in 'n groot braaipan , bedek dit met aluminumfoelie en braai 1 1/2 uur lank in 'n matige warm oond {180 C} gasmerk 4 om dit gaar en sappig te kry . Berei intussen die sous :skil en kap uie en knoffel . Plaas dit in kastrol met die botter . Water en asyn , voeg die res van die bestandele by en kook 30 minute lank verwyder die aliumium foelie sodra due vleis gereed is en bedruip vleis met sous . Bak nog 30 min en draai die vleis kort kort