Wednesday, 28 May 2025

gemmer koek



lewer 1(200mm)koek
450ml banketmeelblom
5 ml gemmer
2 ml bakpoeier
110ml botter
130ml strooisuiker
1 eiergeel
50 ml deurgesygde appelkooskonfyt

vir die meringue:
2 eierwitte
130ml strooisuikers


sif die meel,gemmer en bakpoeier saam . sny die botter in stukkies en voeg daarby. vryf liggies met die vinger-punte in en laat dit in die mengbak trugval. roer die suiker in wanneer die mengsel soos fynbroodkrummels lyk. voeg die eiergeel by en knie tot 'n stywe deeg . druk in 'n 200mm vlak rond koek of n tert pan in dit kan ook direk op n bakplaat rond gevorm word prik die oppervlak met n vleis pen so dat dit nie kan reis nie . bak sowat 20 min of tot goud bruin in n matige warm oond 200C gasmerk 6 

laat evens afkoel en smeer konfyt oor 
kloppe eierwitte baie styf en bedek die koek daarmee sit die koek dan  trug in oond om vir n uur te bak 
laat koek afkoel voor jy bedien

ube dessert jar

if you love dessert then this is one you would wanna try and make for your friends and family it looks yummy everyone would want...